Sy is uitgekryt as ’n “hoer” en ’n “prostituut” en dat sy daarvoor gesoek het toe sy 37 jaar gelede vir ’n kerkleier by die KwaSizabantu-sendingstasie vertel het sy is verkrag, beweer ’n 50-jarige voormalige lidmaat van dié kerk. Die kerkleier het haar verbied om met enigiemand daaroor te praat, sê die vrou. Sy het […]