Een christelijke voorganger uit het Groningse Middelstum is dinsdagmiddag vrijgesproken van de aanklacht van jarenlang seksueel misbruik bij een jonge vrouw. Volgens de rechter kan niet worden bewezen dat er sprake was van dwang. Het openbaar ministerie had een celstraf geëist van zes jaar. De verdachte, Jan-Willem M., voormalig voorganger van de opwekkingsgemeenschap Kwa Sizabantu […]
Category: Berichten @NL
Tegen een christelijke voorganger uit het Groningse Middelstum is dinsdag bij de rechtbank in Groningen zes jaar cel geëist wegens het jarenlang seksueel misbruiken van een jonge vrouw. Voorganger Jan Willem M. (54) zou tussen 1999 en 2010 met de vrouw seksuele handelingen hebben verricht in Middelstum en het Gelderse Well. M. had volgens de officier […]
Voorganger Jan Willem M. staat vandaag voor de rechtbank in Groningen. Hij wordt verdacht van het herhaaldelijk seksueel misbruiken van een vrouw. De verdachte was lange tijd de verantwoordelijke van de Nederlandse afdeling van de Kwa Sizabantu Zending. Ook preekte hij tot voor kort vanuit een christelijk centrum in het noorden van het land. De […]
Sy is uitgekryt as ’n “hoer” en ’n “prostituut” en dat sy daarvoor gesoek het toe sy 37 jaar gelede vir ’n kerkleier by die KwaSizabantu-sendingstasie vertel het sy is verkrag, beweer ’n 50-jarige voormalige lidmaat van dié kerk. Die kerkleier het haar verbied om met enigiemand daaroor te praat, sê die vrou. Sy het […]
Een terugblik van Prof. Peet Botha
De getuigen hebben angst voor Ksb Ik geloof dat er een tijd komt dat men moet terugkijken op wat men bezig is te doen. Dat is de huidige stand van zaken in betrekking tot de zaak Ksb vergelijken met het vertrekpunt van deze kwestie. Sinds eind 2016 druk ben ik bezig met zaak Kwasizabantu (Ksb). Ik […]
Sowat vier maande gelede is 36 kinders van die KwaSizabantu Schulzendal-sendingstasie in Mpumalanga in kennis gestel dat hulle die stasie moet verlaat. Waar dié 36 kinders hulself vandag bevind kan nie KwaSizabantu-sending (KSB) of sy sustersorganisasie, Dokters vir Lewe, beantwoord nie. Die KwaSizabantu Schulzendal-sendingstasie is in 2002 opgerig en dien as ʼn tak van die […]
Die hoofverdagtes in die ondersoek na beweerde geldwassery by die KwaSizabantu-sendingorganisasie (KSB) in KwaZulu-Natal is geïdentifiseer. Vaughan Schwartz, wat as hoofspesialisondersoeker rakende ernstige ekonomiese misdade vir Mike Bolhuis werk, het aan Maroela Media bevestig dat hulle die identiteite van die beweerde oortreders vasgestel het en dat ʼn indiepte finansiële forensiese ondersoek teen die oortreders voltooi […]
Geldwassery van miljoene by KSB
Bewerings dat sommige leiers van KwaSizabantu (KSB), ʼn sendingorganisasie in Kranskop in KwaZulu-Natal, by geldwassery van ongeveer R136 miljoen betrokke is, is glo net die puntjie van die ysberg. ʼn Ondersoek het glo bewyse aan die lig gebring dat dié geld tussen 2015 en Desember verlede jaar by KSB gesteel is. Daar is ook aanduidings […]
Kwa Sizabantoe Sending: ‘n Prakties-Teologiese beoordeling van sommige aspekte van die Bestuurstruktuur deur Jacobus Willem Greeff voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad Magister Theologiae In die vak Praktiese Teologie Aan die Universiteit van Suid Afrika Studieleier: Prof J P J Theron November 2003 ************************ ‘n Opsomming van die Skripsie Vanuit sekere […]
Die tragedie van Kwa Sizabantoe
Ek was een van hulle wat vir lank op Kwa Sizabantoe gewerk het. Om presies te wees vanaf 1977 tot 1994. Aanvanklik met my hele hart en siel maar teen later jare het ek begin besef ietsie is verkeerd hier. So is ons voort in skynbare vrede en het ons ‘n nuwe lewe kom ooptrap […]